Skip to product information

Vlug Van Die Gees

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Cas Vos

Imprint: Naledi

ISBN: 9781928426943

In die begin was daar net duisternis, 'n atoom, 'n saad, 'n onderbewyssyn. Hieruit word gedigte geskep wat na die sin van hierdie lewe vra. 'n Lewe omring deur 'n gebrek aan liefde en deernis, bedreig deur armoede, onreg, korrupsie, hooploosheid, siekte wat genees en siekte wat tot die dood lei. Cas Vos se eie unieke idiolek kom na vore in hierdie ryk geskakeerde bundel. Spanning, metafore, ironiee, paradokse, en die kroon van alles, die liefde, wat die oerchaos oorwin, weef die bundel tot 'n hegte eenheid.
READ MORE