Vlug Van Liefde (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Santi Neven
Imprint: Romanza
Binding / Format: Paperback / softback
Publisher: LAPA Publishers
Page Count: 192
ISBN: 9781779871435
Evelyn, 'n passievolle valkenier, se voorspelbare lewe verander toe sy die sesjarige Liam leer ken wat elke dag na haar vertonings kyk. 'n Kitshuwelik met Liam se voog, Simon Beyers, sou baie probleme kon oplos.
Daar is egter nog iemand wat reeds sy hart op Evelyn verloor het. Jare gelede al. Haar mentor, Claud. Hulle deel nie net hulle beroep nie, maar ook 'n donker geheim uit die verlede.
Soms moet mens net vertrou en op 'n vlug van liefde gaan.
READ MORE
