Voetspore in Suid-Afrika 2
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313021
Suid-Afrika is groot genoeg vir ’n leeftyd se reise. In Voetspore in Suid-Afrika 2 kry die Voetsporespan weer die geleentheid om ons land se natuurskoon en gasvryheid te beleef.
Hulle drie maande lange reis begin in Pafuri, in die noordoostelike hoek van Suid-Afrika. Van daar af is dit verby Klaserie, Dullstroom, die Waterberge, die suid-Vrystaat, die Groot-Karoo, die Sederberge, die Weskus, oor die Hottentots-Hollandberge en tot aan die suidpunt van Suid-Afrika: Agulhas. Vrystaatse vlaktes, grootste Drakensberge, Bosveld, Kaapse strande – noem maar op – daar is ’n oorvloed om te geniet. Die langpad in Suid-Afrika roep …
Benewens pragtige foto’s van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:

- Name en telefoonnommers van gidse in elke streek
- Akkommodasiebesonderhede
- ’n Paklys
- Afstande tussen dorpe
- Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg
- Wetenswaardighede
READ MORE