Volbloedman (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Marilé Cloete
ISBN: 9781779870827
Die lewe is vol uitdagings, maar liefde kan alles oorwin Denise vind nog haar voete in die Boland nadat sy uit ’n toksiese huwelik ontsnap het. Dirk is ’n toegewyde polisieman, maar sy eksvrou het hom oor ’n enkele fout in sy verlede finansieel afgepers. Toe Denise se woonstelgebou afbrand, vermoed sy haar eksman is verantwoordelik. Maar sy bly uit skaamte stil oor haar verlede. Dirk vind uit hoe Denise van haar eksman ontkom het en moet besluit of hy hom daarmee kan versoen. Sal hulle saam liefde en aanvaarding bymekaar kan vind?
READ MORE
