Vra die Veearts: Wat kleinveeboere moet weet (Paperback)
Original price
R 395.00
-
Original price
R 395.00
Original price
R 395.00
R 395.00
R 395.00
-
R 395.00
Current price
R 395.00
Hierdie boek is saamgestel uit antwoorde op vrae rakende skaap- en boksiektes, asook entstowwe en voedingsprobleme by skape en bokke. Dit is uiteraard nie 'n handboek wat alle moontlike siektetoestande beskryf nie, maar beantwoord vrae van skaap- en bokboere oor probleme was hulle daagliks op die plaas beleef.