Skip to product information

Vrae En Antwoorde Vir Die Klaskamer Graad 4-7 (Paperback)

Regular price R 260.00
Sale price R 260.00 Regular price R 260.00
Tax included.

Author: Marieta Nel

ISBN: 9781776355617

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in 'n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop - dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die boek is 'n eerste van sy soort. Die boek gebruik tekste uit reeds gepubliseerde boeke soos Vrae en feite vir feitevrate en Idees vol vrees.
READ MORE