Skip to product information

Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12

Regular price R 250.00
Sale price R 250.00 Regular price R 250.00
Tax included.

Author: Samestelling

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780637002592

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in 'n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop - dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
READ MORE