Skip to product information

Vrae en Feite vir Feitevrate! (Paperback)

Regular price R 210.00
Sale price R 210.00 Regular price R 210.00
Tax included.

Author: Adinda Vermaak; Nicole Hein

Imprint: Penguin Books (South Africa)

ISBN: 9780639609980

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!

Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie?
Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap?
En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?

Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees.
READ MORE