Skip to product information

Vroue Van Geloof Gebedsjournaal (Paperback)

Regular price R 89.00
Sale price R 89.00 Regular price
Tax included.

Author: Angus Buchan

Imprint: Christian Art Publishers

Binding / Format: Paperback / softback

Page Count: 128

ISBN: 9780638010435

Geloof soos 'n mosterdsaad Om elke dag tyd saam met God in gebed deur te bring, kan ons help om ons verhouding met Hom te verdiep. Dit is tydens hierdie tye van gemeenskap met God waar ons leiding, krag en genade ontdek om elke nuwe dag in die oë te kyk. Vroue van geloof is ’n gebedsjoernaal wat deur die lewens van 30 geloofsreuse soos Corrie ten Boom, Susanna Wesley, Francis Havergal en Amy Carmichael tot Bybelse geloofshelde soos Hanna, Maria, Rut en Ester die noodsaaklikheid, moontlikhede en krag van gebed ontdek. Vroue sal hul verhouding met God versterk deur die vrae om oor na te dink, inspirerende aanhalings, bypassende teksverse en gebedsriglyne wat aansluit by die lewens en leringe van hierdie geloofsreuse. ’n Gebedsjoernaal vir vroue. 30 oordenking oor die lewe van vroue van geloof soos Corrie ten Boom, Susanna Wesley, Francis Havergal en Amy Carmichael tot Bybelse geloofshelde soos Hanna, Maria, Rut en Ester. Elke stukkie bevat vrae vir dieper denke, gebedsriglyne, inspirerende aanhalings en bypassende verse uit die Bybel. Sagteband 128 tweekleur-bladsye. Ook beskikbaar in Engels onder die titel Women of Faith Prayer Journal.
READ MORE
Vroue Van Geloof Gebedsjournaal (Paperback)

Vroue Van Geloof Gebedsjournaal (Pape... Angus Buchan

Regular price R 89.00
Sale price R 89.00 Regular price