Skip to product information

Vuurvoël (Paperback)

Regular price R 300.00
Sale price R 300.00 Regular price R 300.00
Tax included.

Author: Elmarie Viljoen-Massyn

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798183406

Stella Mertens, Mark Dejongh en Riaan Steytler probeer elkeen iets uit hul verlede wegsteek . . . maar elke geheim het ’n vervaldatum. Daar is net ’n sekere tydperk wat ’n sekere hoeveelheid mense ’n geheim kan hou.

In Vuurvoël, Elmarie Viljoen-Massyn se debuutroman, word donker geheime ontrafel wanneer die oënskynlik uiteenlopende wêrelde van Big Pharma en ’n Serwiese dwelmkartel paaie kruis. ’n Hoogs leesbare roman wat getuig van puik navorsing.
READ MORE