Skip to product information

Vuurwarm (Paperback)

Regular price R 450.00
Sale price R 450.00 Regular price R 450.00
Tax included.

Author: Jan Braai

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798178174

Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September. 'n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die dryfkrag agter hierdie inisiatief is 'n man bekend as Jan Braai.

In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors. Beslis 'n moet vir alle braailiefhebbers!
READ MORE