Vuurwerke (Paperback)
Regular price
R 435.00
Sale price
R 435.00
Regular price
R 435.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jan Braai
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798176033
As daar nou iemand is wat 'n braaitang met gesag saai, dan is dit Jan Braai. Hy ken elke slaggat wat oor 'n braaier se pad kan kom - en hy weet hoe om dit te omseil. Jan skroom nie om te se presies wat werk en wat nie werk nie: Hoe warm, hoe hoog, hoe lank, hoeveel van wat, en wanneer (indien jy anders dink, is dit jou probleem). Vuurwerke, nou vir die eerste keer in sagteband beskikbaar, is deur Cape Argus beskryf as 'die beste braaiboek ooit' - en meer as 23 000 eksemplare is reeds opgeraap.
READ MORE
