Skip to product information

Vyf Verlore Vere (Afrikaans Edition) (Paperback)

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Giulia le Roux

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780637005548

'n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur 'n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, 'n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee. Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt 'n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook 'n veer verloor het. Maar hoekom waai al hierdie mooi vere die wereld vol?
READ MORE