Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) (Paperback)
Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 260.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Andre le Roux
ISBN: 9780798176941
Dié boek bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat André le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? En vir wat moet 'n mansmens dan nou 'n huweliksherdenking onthou, of o wee, eintlik was dit haar verjaarsdag! Met dié jongste bundel sketse kry 'n mens opnuut lag vir die hemelsbreë verskille tussen mans en vroue. En waarom die liefde steeds blind is.
READ MORE
