Skip to product information

Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies (Paperback)

Regular price R 150.00
Sale price R 150.00 Regular price R 150.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

ISBN: 1776250168

Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ... hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! 'n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van 'n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur - een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!
READ MORE