Waldo En Die Draak Met Die Groen Tong (Paperback)
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 1776250184
Is jy gereed vir 'n skubberige avontuur?
Waldo en Connie is warm op die spoor van 'n inbreker. 'n Kosbare voorwerp word uit 'n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van 'n holderstebolder-avontuur - en hulle ontdek 'n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word ...

READ MORE