Waldo En Die Meermin Met Die Blou Hare (Paperback)
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9781776250288
Na 'n raaiselagtige voorval by 'n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai ... Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg - 'n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?
Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.
Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.
READ MORE
