Waldo En Die Vampier Met Die Geel Reënjas (Paperback)
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9781776250301
Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reenjas wat Waldo 'n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander ...
Die vierde en laaste boek in die reeks.
Die vierde en laaste boek in die reeks.
READ MORE
