Wat Die Hart Wil Hê (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Alta Steyn
ISBN: 9781779870674
Na 'n nag van passie het Jacqueline en Boshoff hul harte op mekaar verloor, maar haar noodgedwonge leuens oor haar verlede het hulle uitmekaar gedwing. Dan besoek Jacqueline 'n gewilde wynplaas om 'n artikel na te vors, net om uit te vind Boshoff is mede-eienaar. Boshoff maak asof hy haar nie ken nie en dan hoor sy dat hy boonop verloof is. Jacqueline moet veg teen haar eie gevoelens en Boshoff se giftige verloofde. Gaan Jacqueline en Boshoff mekaar weer vind?
READ MORE
