Skip to product information

Watermeisie

Regular price R 149.99
Sale price R 149.99 Regular price R 149.99
Tax included.

Author: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624093312

In ’n wêreld waar water al skaarser word, onderneem die dapper jong Akwa ’n epiese tog uit Vervlakte. Sy oorreed Orrelman om haar met sy motor te neem na Wonderstroom, waar daar nog baie water is. Onderweg ontmoet hulle vir Watersmous. Daar is vele ontberings op hulle ekspedisie, en later word Akwa en Orrelman gevange geneem deur Neptunus – ’n wreedaard wat die streek se water opgepot het en daaroor heerskappy voer. Dit is ook Neptunus wat weet wat met Akwa se pa, Akwarius, gebeur het.
READ MORE