Skip to content

Wen die Stryd in jou Gedagtes: 100 Oordenkings (Paperback)

by Joyce Meyer
ISBN: 9780796324092
Product in Stock: Yes
Sold out
Original price R 300.00 - Original price R 300.00
Original price
R 300.00
R 300.00 - R 300.00
Current price R 300.00
Add to Wishlist
Bekende TV-persoonlikheid en topverkoperskrywer Joyce Meyer moedig lesers aan om beheer te neem oor hul negatiewe gedagtes en 'n meer vrugbare lewe te leef in 100 oordenkings. Joyce begin elke dag se oordenking met 'n gepaste Bybeltekste en sluit dit af met 'n gebed wat die leser sal help om te fokus op elke dag se oorwinning van die stryd in hul gedagtes. Vir gebruik met of sonder Wen die stryd in jou gedagtes.

x

x