Weskus-Omnibus 2 (Paperback)
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 320.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Twee topverkoper inspirerende romans in een omnibus!
Ter wille van Talita
Die Van den Heevers hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters moet aan ’n Kersspel deelneem nie.
Haar ma se kind
Dania Pietersen is Dora en Jonnie se susterskind wat by hulle bly. Sy is ’n modelkind en volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind.

READ MORE