Wie woon hier?
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Einat Tsarfati
ISBN: 9780798178549
“Ek woon in 'n gebou met sewe verdiepings. Elke vloer het 'n ander deur. Die eerste deur het baie slotte. Daar woon beslis 'n gesin diewe. Voor die tweede deur is altyd modderige voetspore. Dit is die woning van 'n ou jagter en sy troeteltier.” 'n Fantastiese reis deur die verbeelding van 'n meisie wat elkeen van haar bure probeer voorstel deur net te kyk hoe hul voordeur lyk. Elke bladsy is gevul met eindelose detail en verrassings!
READ MORE
