Skip to content

Wielie die wyse uiltjie - ages 3+

by June Botha
ISBN: 9781067234782
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist

Wielie die Wyse Uil, ’n gevlekte uil met groot oë en nog groter wysheid, besluit om sy nagtelike leefwyse te verruil sodat hy saam met sy beste vriend Wimpie die Uiltjiekleuterklas kan bywoon.
Wielie se reis is vol verrassings. Met sy sonbril op sy nares en ore gespits, leer Wielie belangrike lesse van hitte-uitputting, haarsny – of te wel, die styl van oordonsies – tot die uitroei van ‘n rotteplaag.

Wielie is ’n unieke en vrolike storie wat die verbeelding van kleuters en jong kinders aanwakker. Met temas van gesonde leefstyl, die begrip en bestuur van emosies en die vreugde van luister, oorbrug Wielie die wêrelde van die natuur en kinderjare op ‘n prettige, verbeeldingryke manier. Onderwerpe soos voeding, selfidentiteit, daaglikse roetines en die vreugde van vriendskap word op gemaklike manier bekendgestel.

x

x