Skip to product information

Woordesoek 101: Boek 1 (Paperback)

Regular price R 150.00
Sale price R 150.00 Regular price R 150.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

ISBN: 9781779991928

Hierdie woordsoekboek bevat 101 Afrikaanse raaisels vir ure se kopkrap-genot. Of jy nou tuis skoene uitskop, reis of sommer net wil asem skep in jou afknyptyd – dié heerlike versameling woordsoekraaisels is die perfekte breinslim-blaaskans om jou woordeskat ’n hupstoot te gee, konsentrasie te verskerp en te ontspan.

READ MORE