Skip to content

Word Wakker, Walter

by Lorraine Francis
ISBN: 9781485308102
Product in Stock: Yes
Original price R 150.00 - Original price R 150.00
Original price R 150.00
R 150.00
R 150.00 - R 150.00
Current price R 150.00
Add to Wishlist

Walter raak op die vreemdste plekke aan die slaap; in die middel van ’n hewige storm, in die swembad, selfs op sy eie verjaarsdagpartytjie. Sy bekommerde ouers sleep hom na allerhande dokters toe en probeer alles om hom wakker te maak – van gruwelike spinnekoppe en ’n groot blaasorkes van 65 musikante. Maar niks of niemand kan hom wakker maak nie. Dan gebeur daar egter iets verrassends.

’n Prettige prenteboek oor slaap met groot illustrasies en treffende moderne ontwerp deur Pieter Gaudesaboos.

x