Skip to content

X-Kit Essensiele Gids: Afrikaans: Grade 8 -12: CAPS aligned

by Wordsworth Books
ISBN: 9781770259980
Product in Stock: Yes
Original price R 195.00 - Original price R 195.00
Original price R 195.00
R 195.00
R 195.00 - R 195.00
Current price R 195.00
Add to Wishlist
'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.

x