X-Kit Presteer! Perdekrag: Afrikaans Tweede Addisionele Taal: Graad 12: Studiegids
Regular price
R 80.00
Sale price
R 80.00
Regular price
R 80.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9781928330097
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
READ MORE
