Skip to product information

Yolandi van Rooibos (Stoom)

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price
Tax included.

Author: Jaco Versfeld

Imprint: Romanza

Page Count: 192

ISBN: 9781779870957

Yolandi huiwer toe die hoofredakteur van Rooibos Media haar stuur om 'n onderhoud te voer met Kruger Wolmarans, 'n moordverdagte wat sy onskuld wil bewys. Die hoofredakteur is immers haar ma en Kruger haar hoerskoolliefde. Gou is haar loopbaan aan skerwe en haar lewe word deur 'n klomp booswigte bedreig. Haar romanse met Kruger vlam weer op, tot sy ontdek dat hy en haar familie jare lank vir haar gejok het oor sy verdwyning. Kan sy hom weer vertrou?
READ MORE