Skip to product information

Zephany: Twee Ma's. Een Dogter. 'n Ongelooflike Ware Verhaal (Paperback)

Regular price R 280.00
Sale price R 280.00 Regular price R 280.00
Tax included.

Author: Joanne Jowell

ISBN: 9780624086437

Die ontvoering van baba Zephany Nurse uit die kot langs haar ma se hospitaalbed het die hele Suid-Afrika aangegryp – en toe die Nurse-gesin haar per toeval vind, was dit weer orals hoofnuus. Haar naam is Miché Solomon, en sy vertel hier vir die eerste keer háár storie, in haar eie woorde. Dit is ’n onstellende storie van trauma en verlies, maar ook ’n storie vol hoop, oor liefde en wat dit beteken.
READ MORE