Zinzi en Saffraan: Towerponies en kieme
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Asia Citro
ISBN: 9780799392395
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ’n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ’n kat vir goeie raad nodig! In die sesde boek van die reeks is daar ’n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder ’n towerponie-bewing? ’n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig ’n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.
READ MORE
