Skip to content

Zip!

by Nataniel
ISBN: 9780798174244
Original price R 310.01 - Original price R 310.01
Original price R 310.01
R 310.01
R 310.01 - R 310.01
Current price R 310.01

Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd.

Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in Nicky & Lou, en sy jongste blitsverkoper 150 stories, is die verhale in Zip! spitsvondig en baie snaaks, en tog ook so wys.

Hoe skryf hy op een plek: “As mense na jou staar of jou nie aanvaar nie, is dit heeltemal in die haak. Solank hulle vir jou hande klap.”

27 stories is in Afrikaans, en 14 in Engels.

x