Skip to product information

Zoem! 1: Avontuur Op 'n Eiland (Paperback)

Regular price R 135.00
Sale price R 135.00 Regular price R 135.00
Tax included.

Author: Theresa van Baalen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780637001793

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture!

Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek laat ZOEM!

In die eerste storie beland Alex, Christiaan en Tjomper op 'n eiland saam met 'n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie!
READ MORE