Skip to product information

Zoem! 2: 'n Oerwoud Vol Dinosourusse (Paperback)

Regular price R 135.00
Sale price R 135.00 Regular price R 135.00
Tax included.

Author: Theresa van Baalen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780637001816

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture!

Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek laat ZOEM!

In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...
READ MORE