Skip to product information

Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna

Regular price R 80.01
Sale price R 80.01 Regular price R 80.00
Tax included.

Author: Wendy Maartens

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780639601755

Vrouehelde van Suid-Afrika Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-hê vir elke jong leser.
READ MORE