Asterix Album 1: Asterix die Gallier (Paperback)
Original price
R 190.00
-
Original price
R 190.00
Original price
R 190.00
R 190.00
R 190.00
-
R 190.00
Current price
R 190.00
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...