Alie Aarbeifee En Ander Feetjiestories Uit Die Aarbeituin (Hardcover)
Regular price
R 69.00
Sale price
R 69.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Stefanie Dahle
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Binding / Format: Paperback / softback
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Page Count: 80
ISBN: 9780798166942
Twaalf fantasieryke stories geskryf en geillustreer deur die bekroonde Stefanie Dahle. Alie Aarbeifee swaai haar towerstaffie van een spannende avontuur na die ander: Klaks Kakkerlak gaps Alie se rooi aarbeirokkie, Piepsie Spitsmuis kry 'n ellendige verkoue, Meneer Pif-Paf en Bibo Skoenlapper help Alie om 'n dief uit die aarbeituin te verjaag, en vele meer ...Stefanie Dahle se lieflike, delikate illustrasies is betowerend mooi en maak hierdie pragtige bundel vol kort voorleesstories perfek vir grootmense en kinders om saam te geniet. Hier wag 'n onvergeetlike fantasieskat!
READ MORE
