Skip to product information

Legkaart (Paperback)

Regular price R 330.00
Sale price R 330.00 Regular price
Tax included.

Author: Leon van Nierop

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Tafelberg Publishers Ltd

Page Count: 272

ISBN: 9780624097426

Meer as tien jaar gelede het 'n rebelse jong skrywer, Simca, spoorloos tussen die verlate mynskagte bo die Brulwaterval naby Barberton verdwyn. Nou word 'n groep bekroonde speurverhaalskrywers uitgenooi na 'n afgelee skrywerslypskool naby die plek waar Simca verdwyn het. Weens kwaai storms word die groep van die buitewereld afgesny. Dan word 'n lyk ontdek. En een van die skrywers is klaarblyklik bereid om herhaaldelik moord te pleeg . . .
READ MORE