Skip to product information

Spreekwoorde en Ander Segswyses

Regular price R 252.00
Sale price R 252.00 Regular price R 360.00
Tax included.

Author: Pharos Dictionaries

ISBN: 9781868902194

Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste én minder bekende spreekwoorde en segswyses ontstaan het, asook ’n Afrikaanse verklaring en ’n Engelse ekwivalente óf ’n Engelse verklaring vir elke spreekwoord en segswyse. Met 10 765 spreekwoorde en segswyses, waarvan 1400 nuut is, is Spreekwoorde en ander segswyses ’n handige naslaanwerk vir Afrikaanse en Engelse gebruikers.

Moet nie toelaat dat jou spreekwoordeskat verarm nie, die rykdom van Afrikaanse spreekwoorde (oues en nuwes) verdien om herontdek te word.
READ MORE