Skip to product information

Tjoppie gaan Dokter toe (Board Book)

Regular price R 85.00
Sale price R 85.00 Regular price
Tax included.

Author: Liz de Villiers

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Binding / Format: Board book

Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 10

ISBN: 9780798186551

Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie - 'n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef. Vandag is 'n groot dag vir Tjoppie, want hy gaan die dokter besoek. Die dokter luister met 'n stetoskoop na Tjoppie se hartjie en gee vir hom 'n suigstokkie omdat hy so dapper is! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.
READ MORE